Photo: Pippie konsert - reuse sukses!

20 February 2012
News: Saterdagaand het Bobby en Karlien van Jaarsveld, Karen Ferreira en Arno Jordaan by die Mogolsaal vir sowat 1 500 konsertgangers 'n mini-skouspel gelewer. Die konsert was 'n reuse sukses en ons sal in die week se Noordelike Nuus 'n volle verslag lewer. Hier is die aand in fotos...
443 6,14,28,395,0,0,0 0

Photo: Pippie konsert - reuse sukses!

20 February 2012
News: Saterdagaand het Bobby en Karlien van Jaarsveld, Karen Ferreira en Arno Jordaan by die Mogolsaal vir sowat 1 500 konsertgangers 'n mini-skouspel gelewer. Die konsert was 'n reuse sukses en ons sal in die week se Noordelike Nuus 'n volle verslag lewer. Hier is die aand in fotos...
443 6,14,28,395,0,0,0 0 Comments

Onderwys stuur op ramp af

20 February 2012 By Jasper Raats
News: Meer as 80% van skole in Limpopo het nog geen geld van die Provinsiale departement van onderwys ontvang nie. Faan Visagie, provinsiale bestuurder van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) in Limpopo, het hierdie week aan Noordelike Nuus gesê daar is skole in die Waterberg Distrik wat nie hulle elektriesiteit en water kan betaal nie.
24 0,0,2,18,0,0,4 0

S-draai eis nog lewens

17 February 2012 By Marie Hurter
News: LEPHALALE - Die S-draaie tussen die berge op die R510 (Thabazimbi-pad) het Saterdag 11 Februarie nog lewens geëis met ‘n kop-aan-kop botsing tussen ‘n brandstoftenker en ‘n laebed-swaarladingvoertuig. Een van die voertuie het vermoedelik aan die verkeerde kant van die pad om die draai gegaan.
105 0,3,1,8,6,4,83 0

Photo: R500 000 reward for rhino poachers

17 February 2012 By Jasper Raats
News: The Provincial Commissioner of the SA Police in Limpopo, Lieutenant General Simon Mpembe has issued a R500 000 reward to anybody who can provide information which will lead to the arrest and conviction of suspects who have been responsible for poaching or planning to poach rhinos in the province. According to Mpembe 74 rhinos were poached for their horns in Limpopo between January and December 2011. Since the beginning of the New Year at least ten rhinos were shot and killed and dehorned. Almost 38 suspected poachers are behind bars and awaiting their trial dates, but Mpembe says a lot more can be done to make sure that the future of the rhinoceros in the province is ensured. “We need the co-operation of each and every citizen of this province and country to bring the perpetrators to book and stop this slaughter from continuing. We appeal to the public to pass on any information about the kingpins’ whereabouts to Crime Line’s 32211 SMS service, online at www.crimeline.co.za, Crime Stop on 08600 10111, or Limpopo Provincial Complaints Hotline @ 0800 765423. “It is imperative that we get the people behind this cowardly act and someone somewhere knows exactly where they are hiding. Blow the whistle, all information will be treated as confidential,” said Mpembe.
16 1,1,2,9,0,0,3 0

Photo: Lephalale: Parke gaan nie gou beter lyk nie

17 February 2012 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE - Personeel tekorte en verouderde toerusting is die rede waarom parke en pad reserwes in Lephalale slegter daarna uitsien as vyf jaar gelede. Dit was die antwoord hierdie week van Kobus Roux wat met sy span van sowat 40 werkers verantwoordelik is vir parke in en om Lephalale. Noordelike Nuus het met hom gesels na aanleiding van verskeie klagtes deur lesers. Hy verduidelik dat gras in parke en pad reserwes minder gereeld gesny word omdat daar vandag minder personeel is wat na ‘n groter gebied moet omsien. Daar bestaan volgens Roux tans verskeie vaktures in die afdeling. “Ons vra elke jaar aan die Raad om meer mense aan te stel, maar die begroting laat dit nie toe nie. Paaie en parke is die twee afdelings in ‘n stadsraad waar die munisipaliteit nie geld genereer nie. Daarom is dit seker nie altyd die nommer een prioriteit wanneer daar geld begroot word nie.” Weens die feit dat die Munisipaliteit tegnies bankrot is asgevolg van uitstaande water-, elektrisiteit- en grondbelastingsgelde en die feit dat dit grootliks afhanklik is van gelde van provinsiale departmente, wat self onder finansiële druk verkeer, meen Roux dat die toestand van parke en pad reserwes nie gou gaan verbeter nie. “Ons doen wat ons kan, maar sonder personeel en nuwe toerusting is dit baie moeilik.”
19 2,1,4,11,1,0,0 0

Mapungubwe – the lost kingdom

17 February 2012 By Marie Hurter
News: If you have seen all the sites of interest in you immediate area, you may consider a visit to one of South Africa’s eight UNESCO World Heritage Sites at Mapungubwe. Marie Hurter tells Northern News readers why they should take the time to visit this marvelous area sooner rather than later as it is at risk of losing its world heritage status.
33 1,17,3,6,4,0,2 0

Photo: 'n Fees van 'n ander kleur

17 February 2012
News: Daar word heelwat veranderinge beplan vir vanjaar se Mokopane Kierieklapper Kunstefees soos eie aan die embleem van die Kunstefees, die verkleurmannetjie. Die fees skop af op 9 Augustus 2012 en is ten bate van die Potgietersrus Dienssentrum vir Bejaardes en Hoërskool Piet Potgieter se skoolterrein is waar al die bedrywinghede gaan plaasvind. Feesgangers gaan vanjaar vir die eerste keer hekgelde betaal om toegang te verkry tot die Kierieklapper Kunstefees. Dit beteken dat alle produksies en optredes tydens die dag vir u toeganklik is, dat u nie nog ekstra kaartjies moet koop vir optredes nie. U betaal dus een keer en verkry toegang tot kuns, kleurvolle produksies en talle stalletjies. Kunstenaars wat kleur aan die fees gaan gee is onder andere, Elize Cawood, die nuwe sanggroep Adam, Jakkie Louw en Kevin Leo, Heinz Winckler en Karlien van Jaarsveld - om net ‘n paar te noem. Die Kierieklapper Golfdag gaan steeds voort soos vorige jare, maar die pretstap gaan vervang word met ‘n 3-kamp of fietsrit. ‘n “Gospel” fees word vir Sondag, 12 Augustus beplan met onder andere “Onbeskaamd” en ‘n geestelike kinderproduksie Rooikappie en Wolf. Optredes deur verskeie plaaslike kore sal ook deel uitmaak van die Gospel fees. Die gemeenskap word aangemoedig om hierdie jaar alle vriende vanoor die hele Suid-Afrika te nooi om ‘n heerlike Bosveld-langnaweek te kom beleef, en terselftertyd te deel in al die bedrywighede gedurende vanjaar se Kierieklapper Kunstefees. ‘n Kleurvolle Kiereklapper Kunstefees inderdaad: 9-12 Augustus 2012. Kontak gerus die Potgietersrus Dienssentrum op 015 - 491 5747 of 076 844 0043 vir meer inligiting rondom stalletjies en kustenaars.
20 1,1,16,0,0,0,2 0

Photo: Neem ‘n oupa en ouma aan

17 February 2012 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE - “Neem ‘n oupa en ouma in Ellisras aan” is die inisiatief van Linda Rocher, ‘n inwoner van Lephalale met ‘n hart vir bejaardes. Linda het die Facebook groep in Januarie begin om inwoners aan te spoor om uit te reik na bejaardes in die gemeenskap. “Daar is ons dorp baie bejaardes wat bedags alleen by die huis en baie eensaam is. Hulle het geselskap nodig en iemand wat omgee. Iemand wat hulle soms dorp toe kan vat om inkoppies te doen of dokter toe wanneer dit nodig is. Selfs in die ouetehuis is daar mense wat nooit kuiermense kry nie. Hulle het wel geselskap maar nie iemand wat spesiaal vir hulle kom kuier nie.” Die groep moedig mense aan om betrokke te raak by die Maroela oord deur vir ‘n huis verantwoordelikheid te neem. “Ek besoek gereeld huis Bokmakierie om te hoor waar ek kan help, ons soek mense om by ander huise betrokke te raak om te bepaal wat die behoeftes is, verjaarsdae te onthou en gereeld te besoek. Inwoners van Lephalale wat betrokke wil raak kan Linda skakel by 083 653 2095. Almal is ook welkom om ‘n bekenstellings vergadering by te woon by Agape gemeente se kerksaal in Peter Mokaba straat, Donderdag 18h00.
8 0,0,1,2,3,1,1 0

DA's 14 Feb memo to the premier

16 February 2012
News: Memorandum of Demand submitted to the Office of Premier Cassel Mathale. Handed over by Desiree van der Walt, (MPL) on behalf of the Democratic Alliance, Limpopo.
3 0,0,0,0,0,0,2 0

"Boere is te mak," - Mbeki

10 February 2012 By Valerie Cilliers
News: Boere moet Cosatu se hulp inroep en die regering konfronteer oor sy grondbeleid. Dit was die mening van politieke ontleder en ekonoom, Moeletsi Mbeki by hierdie jaar se 22ste herdenking van oud president FW de Klerk se 2 Februarie 1990 toespraak, wat in Kaapstad aangebied is.
23 0,2,0,0,1,1,2 0

"Voetsek," mayor screams!

10 February 2012 By Jasper Raats
News: The ongoing battle for the political control of the Mogalakwena Municipality in Mokopane took an interesting twist this week when the mayor lashed out at a representative from the local sheriffs office when he delivered a court order during a special executive committee meeting.
46 1,1,4,1,1,6,5 0

Als onder beheer by Lephalale weermagbasis

10 February 2012 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE - Die Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens (SAMGD) se opleidingseenheid in Lephalale was verlede week in die spervuur toe dit in die media aan die lig kom dat ouers ontevrede is oor die iname prosedures by die eenheid.
40 1,2,0,0,0,0,3 0

Photo: Laerskool Kruger Park kring atletiek

09 February 2012 By Jasper Raats
News: Tydens Saterdag se kring atletiekbyeenkoms by Laerskool Kruger Park het die Krugies hul goed van hul taak gekwyt. Goeie sportseuns en dogters wat hulle is, het die Krugies hulle besoekers met gasvryheid op hul velde ontvang terwyl hulle op die baan en veld vir 'n titaniese stryd gesorg het.
7 0,1,0,0,0,1,0 0

Site Navigation

News Search

Digital Publication

Northern NewsClick to view archives

Social Media

Headlines from the Province