15-jarige wen Limpopo toernooi

17 February 2012 By Jasper Raats
Sport: Die 15-jarige Cameron Mesmith van Mokopane het stof in die ou-manne se oë geskop toe hy onlangs die Limpopo Closed amateur gholftoernooi gewen het. Cameron is nog altyd lief vir gholf, maar sy spel het drasties begin verbeter toe hy verlede jaar afrigting van TJ Bekker van Gapps Golf Academy begin ontvang het. Sy voorgee het in minder as ‘n jaar van 16 na 0 verbeter.
23 0,2,14,5,0,0,2 0

Photo: Rassies swem laat dit bars!

09 February 2012 By Jasper Raats
Sport: Vier van Laerskool Ellisras se leerlinge onlangs gaan deelneem aan Shamu Spring Swem Gala in Tzaneen. Hendri Reyneke (10), Janus Reyneke (12), Fred Pistorius (8) en Johan Pistorius (12) is al die hele Desember hard aan die oefen en hulle het beslis hul staal gewys teen baie sterk kompetisie. Daar het tot 18 swemmers aan sekere van die items deelgeneem, maar die Rassies het met die medaljes huis toe gekom. Hulle het deelgeneem aan Vlinderslag, Kruipslag, Borsslag, Rugslag en Individuele Wisselslag. Johan Pistorius het silver medaljes verower in 50m Vlinderslag en 50m Borsslag, en Brons medalje in die 100m Individuele Wisselslag. Janus Reyneke het brons medalje in 50m Borsslag verower en 4de en 5de plekke in die ander items. Fred Pistorius en Hendri Reyneke het in van die items 4de en 5de plekke verower en vir hulle eerste gala van die jaar het hulle puik gevaar.
2 0,0,0,1,0,0,0 0

Gys jaag saam met die beste

12 January 2012 By Jasper Raats
Sport: Lephalale se Gys Grieshaber van Grieshaber prokureurs en eiendomsagente het kort voor die Kersgety sy beste tyd nog in die Roof of Africa tydren in Lesotho behaal.
42 0,0,0,0,1,0,0 0

15-jarige wen Limpopo toernooi

17 February 2012 By Jasper Raats
Sport: Die 15-jarige Cameron Mesmith van Mokopane het stof in die ou-manne se oë geskop toe hy onlangs die Limpopo Closed amateur gholftoernooi gewen het. Cameron is nog altyd lief vir gholf, maar sy spel het drasties begin verbeter toe hy verlede jaar afrigting van TJ Bekker van Gapps Golf Academy begin ontvang het. Sy voorgee het in minder as ‘n jaar van 16 na 0 verbeter.
23 0,2,14,5,0,0,2 0 Comments

Photo: Karate klub presteer...

14 December 2011
Sport: Die Mogol Shukokai Karate klub se jong karate entoe-siaste is onlangs beloon vir ‘n jaar se harde werk. Hulle is (voor van links) Michaela Rozyn, Kiara Verwey. Agter: Pietie Vogel, Mervin Gouws, Karim Daramy en Steven Verwey. Michaela en Kiara deel hierie jaar die Victrix Lodorum en Steven Verwey is die Victor Lodorum vir 2011.
82 0,1,0,0,1,0,0 0

Plan a perfect (fishing) holiday

09 December 2011 By Christie Thomas
Sport: It is that time of the year again....People are starting to get that holiday feeling. With some careful planning, and enough time spent on the internet doing research, you could plan a perfect vacation, filled with lots of fun activities for the whole family, including fishing.
186 0,0,1,0,0,0,0 0

Photo: Kammies haal uit en wys!

03 December 2011 By Jasper Raats
Sport: LEPHALALE – Ouers, oupas, oumas, ooms en tannies het Saterdag ‘n heerlike boeresport/s dag saam met die jongspan van Kammaland Kleuter Akademie gehad ter afsluiting van die skool se akademiese jaar.
35 0,0,0,1,0,0,0 0

Photo: Basskenner kom gee visvanglesse

03 December 2011 By Jasper Raats
Sport: Mokopane se hengelentoesiaste het verlede Woensdagaand die geleentheid gehad om by ‘n kenner oor die vang van swartbaars te leer toe Darryl Quenton, professionele swartbaarshengelaar en Rapala agent, ‘n slypskool vir The Bow Shop se kliënte kom aanbied het.
20 0,1,0,0,0,0,0 0

Photo: Bergfietspret op Ferrolands

03 December 2011 By Jasper Raats
Sport: LEPHALALE - Exxaro het Saterdag ‘n bergfietswedren op Grootegelukmyn se Ferrolands Reservaat by Manketti Lodge aangebied. Vir die hardebaard fietsryers en as slypskool vir die Cape Epic kandidate in die Exxaro Bergfiets Akademie vir swart fietsryers, was daar ‘n 60km roete. Vir baie plaaslike ryers was die 30km pretroete egter die hoogtepunt en daar het plaaslike ingenieur Radie Kotze met die louere weggestap. Daar was ook ‘n 4km roete vir die jongspan. Die 60km wedren is oorheers deur die ontwikkelingsryers van die Exxaro Bergfiets Akademie.
42 0,0,0,0,1,0,0 0

Photo: Richie se duiwe vlieg hoog!

24 November 2011
Sport: LEPHALALE - Die Duiwe wedvlug seisoen 2011 is pas agter die rug, en die Ellisras duiwe entoesiaste het gewys dat hul nie hoef terug te staan nie. Die Noordelike Resiesduif Unie het onlangs hul prysuitdeling by die Loskop Valley Lodge in Groblersdal gehou en daar is ons eie Richie Pieterse gekroon as die unie punte kampioen. In sy jaarverslag het NRU voorsitter Eben Erasmus vir Pieterse asook al die Mogolklublede geluk gewens en genoem dat daar vroeg in die seisoen opgelet is dat die duiwe boere baie ernstig begin raak oor hul duiwe se gesondheid en fiksheid.
59 0,0,0,0,0,0,1 0

Muurbalkampioene spook dit uit

24 November 2011 By Jasper Raats
Sport: Mogol Muurbalklub het Dinsdagaand ‘n week van kookwatermuurbal afgesluit met die finale rondtes van die jaarlikse klubkampioenskappe. Lofty Fourie en Lizette Spammer het weer koning gekraai as Mogol se mans en vrouekampioene.
50 0,0,0,1,0,0,0 0

Photo: Beste swemmers in die Bosveld!

24 November 2011
Sport: Ellisras Hoërskool en Hoërskool Piet Potgieter se swemuitblinkers het op 19 November in Polokwane aan die Limpopo swemkampioen-skappe gaan deelneem. Van Lephalale het Charl Louw het ‘n eerste plek vir seuns o/13 behaal, Jacques Louw was eerste in die mans ope, Marné Wolstenholm was tweede vir dogters o/17 en Nadia Louw het ‘n derde plek behaal in die dogters o/17 afdeling. Uit Mokopane het Anel de Vos tweede gekom in die dogters o/15, Gideon van der Walt ook tweede en Johan van der Walt derde in die seuns o/19 gala.
40 0,0,0,1,0,0,0 0

Photo: Danseresse skitter by kampioenskappe

24 November 2011 By Jasper Raats
Sport: MOKOPANE - Twee Studente van Z’s Dance Studio het nou onlangs aan die SA D.A.N.C.E International kampioenskappe se finale rondte deelgeneem en het baie goed gevaar. Hulle het albei vir hulle danse ‘n ‘Hoë’ silwer Medalje ontvang. Charné Visser het Hip hop/Funk gedans en Monique Smit het Disco gedans.
33 0,0,0,0,0,0,1 0

Fishing with Christie Story of a Fat Girl

18 November 2011 By Christie Thomas
Sport: Let me tell you a secret....bass weigh their heaviest during summer! No, you say, most big fish come out in spring. True, because that is the time when there is a large concentration of big fish situated in accessible shallower water, which is easier to fish. But, many anglers mistakenly believe the big fish are much heavier because they are filled with eggs. Yes, to a degree the roe does add a bit of extra weight to the fish, but the biggest contributing weight factor is fat.
75 0,0,0,0,0,0,0 0

Summer ledge fishing

02 November 2011 By Christie Thomas
Sport: Mokolo dam is a dam which favours ledge fishermen because the majority of the shoreline drops down in a series of ledges, from shallow to deep. What is a ledge, you may ask. A ledge can be defined as an underwater ridge, rock shelf, reef, or line of rocks in a body of water. Bass anglers typically define a ledge as a sharp contour change of 45 degrees or greater.
111 1,0,1,0,0,0,0 0

Photo: Bossie tennis

28 October 2011
Sport: In ‘n rondomtalie tennis toernooi wat Dinsdag middag in bloedige hitte by Laerskool Bosveld Primary gespeel is het die skool se tennis sterre gewys wat in hulle steek. Julia Jacobs (regs) het haar wedstryd teen Sené Geldenhuys met twee stelle gewen.
35 0,1,0,0,1,0,0 0

Photo: Bossies wys hul staal

28 October 2011
Sport: Laerskool Bosveld Leerder, Schalk Erasmus (links) is gekies vir die Standerd Bank provinsiale A-span vir laerskole krieket. Sy spanmaat Hengert de Villiers is gekies vir die Koraalstreekspan. Albei spelers sal gedurende die Desember vakansie saam met hulle onderskeie spanne toer.
18 0,0,1,0,0,0,0 0

Site Navigation

Sport Search

Digital Publication

Northern NewsClick to view archives

Social Media

Headlines from the Province