Article list

Onderwys stuur op ramp af

20 February 2012 Jasper Raats
News: Meer as 80% van skole in Limpopo het nog geen geld van die Provinsiale departement van onderwys ontvang nie. Faan Visagie, provinsiale bestuurder van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) in Limpopo, het hierdie week aan Noordelike Nuus gesê daar is skole in die Waterberg Distrik wat nie hulle elektriesiteit en water kan betaal nie.
24 0,0,2,18,0,0,4 0

Photo: R500 000 reward for rhino poachers

17 February 2012 Jasper Raats
News: The Provincial Commissioner of the SA Police in Limpopo, Lieutenant General Simon Mpembe has issued a R500 000 reward to anybody who can provide information which will lead to the arrest and conviction of suspects who have been responsible for poaching or planning to poach rhinos in the province. According to Mpembe 74 rhinos were poached for their horns in Limpopo between January and December 2011. Since the beginning of the New Year at least ten rhinos were shot and killed and dehorned. Almost 38 suspected poachers are behind bars and awaiting their trial dates, but Mpembe says a lot more can be done to make sure that the future of the rhinoceros in the province is ensured. “We need the co-operation of each and every citizen of this province and country to bring the perpetrators to book and stop this slaughter from continuing. We appeal to the public to pass on any information about the kingpins’ whereabouts to Crime Line’s 32211 SMS service, online at www.crimeline.co.za, Crime Stop on 08600 10111, or Limpopo Provincial Complaints Hotline @ 0800 765423. “It is imperative that we get the people behind this cowardly act and someone somewhere knows exactly where they are hiding. Blow the whistle, all information will be treated as confidential,” said Mpembe.
16 1,1,2,9,0,0,3 0

15-jarige wen Limpopo toernooi

17 February 2012 Jasper Raats
Sport: Die 15-jarige Cameron Mesmith van Mokopane het stof in die ou-manne se oë geskop toe hy onlangs die Limpopo Closed amateur gholftoernooi gewen het. Cameron is nog altyd lief vir gholf, maar sy spel het drasties begin verbeter toe hy verlede jaar afrigting van TJ Bekker van Gapps Golf Academy begin ontvang het. Sy voorgee het in minder as ‘n jaar van 16 na 0 verbeter.
23 0,2,14,5,0,0,2 0

"Voetsek," mayor screams!

10 February 2012 Jasper Raats
News: The ongoing battle for the political control of the Mogalakwena Municipality in Mokopane took an interesting twist this week when the mayor lashed out at a representative from the local sheriffs office when he delivered a court order during a special executive committee meeting.
46 1,1,4,1,1,6,5 0

Photo: Laerskool Kruger Park kring atletiek

09 February 2012 Jasper Raats
News: Tydens Saterdag se kring atletiekbyeenkoms by Laerskool Kruger Park het die Krugies hul goed van hul taak gekwyt. Goeie sportseuns en dogters wat hulle is, het die Krugies hulle besoekers met gasvryheid op hul velde ontvang terwyl hulle op die baan en veld vir 'n titaniese stryd gesorg het.
7 0,1,0,0,0,1,0 0

Photo: Pottiekaners oefen fluks!

09 February 2012 Jasper Raats
News: Hoërskool Piet Potgieter se atlete mis nie ‘n enkele geleentheid om hul vaardighede en vernuf vir Interhoër te slyp nie. Hulle het Saterdag in Louis Trichard deelgeneem en neem Vrydag (Vandag) deel teen Nylstroom en Saterdag (more) aan die area byeenkom op Hoërskool Hans Strijdom se velde in Mookgophong. Die skool se top tien atlete sien tans soos volg daaruit: Soretha Kruger o/15, Simoné v Wyk o/17, Kagiso Magongoa o/17, Ashley Coleman o/14, Thabang Posa o/19, Gerald Kekana o/19, Solly Mokwena 0/19, Nita-Marie Nel o/16, Carmen Badenhorst o/19 en James Marais o/19.
7 0,1,0,0,1,0,1 0

Photo: Rassies swem laat dit bars!

09 February 2012 Jasper Raats
Sport: Vier van Laerskool Ellisras se leerlinge onlangs gaan deelneem aan Shamu Spring Swem Gala in Tzaneen. Hendri Reyneke (10), Janus Reyneke (12), Fred Pistorius (8) en Johan Pistorius (12) is al die hele Desember hard aan die oefen en hulle het beslis hul staal gewys teen baie sterk kompetisie. Daar het tot 18 swemmers aan sekere van die items deelgeneem, maar die Rassies het met die medaljes huis toe gekom. Hulle het deelgeneem aan Vlinderslag, Kruipslag, Borsslag, Rugslag en Individuele Wisselslag. Johan Pistorius het silver medaljes verower in 50m Vlinderslag en 50m Borsslag, en Brons medalje in die 100m Individuele Wisselslag. Janus Reyneke het brons medalje in 50m Borsslag verower en 4de en 5de plekke in die ander items. Fred Pistorius en Hendri Reyneke het in van die items 4de en 5de plekke verower en vir hulle eerste gala van die jaar het hulle puik gevaar.
2 0,0,0,1,0,0,0 0

Council side steps mayor

09 February 2012 Jasper Raats
News: LEPHALALE - No-one can accuse the Mayor of Lephalale, Johanna Mojela of being fickle. Mojela stood in front of a packed council chamber at a recent council meeting and refused yet again to sign newly appointed Municipal Manager, Bob Naidoo’s letter of appointment.
13 1,1,1,1,0,1,2 0

Entabeni staan by bestuurder

09 February 2012 Jasper Raats
News: Die Reservaatbestuurder van die spog privaat natuurreservaat, Entabeni, Jan Louis Lessing (58), het verlede Donderdag in die Naboomspruit-landdroshof verskyn op klagte van die besit van renosterhorings en olifanttande.
11 0,0,2,1,0,0,0 0

Munisipale verval?

27 January 2012 Jasper Raats
News: MOKOPANE – Raadslede aan beide kante van die politieke spektrum is hande-in-die-hare oor die vervalle toestand van paaie, sypaadjies en parke in Mokopane.
40 2,1,0,1,0,0,1 0

Mogalakwena mine’s new GM

27 January 2012 Jasper Raats
News: James Morotoba, the new general manager (GM) at Mogalakwena Mine, says moving to Limpopo is like a homecoming for him. He was born and schooled in a village 45km North of Polokwane, Botlokwa, affectionately known as Matocks.
39 0,1,0,0,1,1,1 0

Pressure to oust premier

27 January 2012 Jasper Raats
News: Despite Limpopo Premier Cassel Mathale’s recent re-election as provincial ANC chairperson, pressure mounts for his removal from the premier’s office. This follows Finance Minister Pravin Pressure to oust Premier Gordhan’s press conference last week were the extent of Limpopo’s financial woes were laid bare.
22 0,0,0,0,1,0,0 0

Photo: Almal hardloop laat dit klap!

27 January 2012 Jasper Raats
News: Laerskool Bosveld Primary se Loerie en Valke spanne het mekaar Dinsdag die stryd aangesê, terwyl Laerskool Krugerpark se Blesbokke, Rooibokke en Springbokke mekaar die stryd op die baan, veld en pawiljoen aangesê het. Van die omgewing se Laerskole ding Saterdag vriendskaplik mee op die atletiekvelde van Laerskool Krugerpark terwyl Hoërskole aan ‘n vriendskaplike byeenkoms by Hoërskool Hans Strijdom gaan deelneem. Hier is 'n paar foto's van atlete, Fotos deur Ockert van der Westhuizen
191 0,3,2,4,0,0,2 0

Site Navigation

Written By

Jasper Raats

Article Search