Video: Karlien van Jaarsveld sing Adele se 'Someone like you'
20 February 2012
Helena Raats
News: Tydens Pippie se konsert in Lephalale het Karlien van Jaarsveld gewys waarom haar ster so vinnig helder skyn - kyk na hierdie 'clip' van die Britse Adele se liedjie "Someone like you."

