Basskenner kom gee visvanglesse

Date:

03 December 2011

Read:

32 0,0,0,0,0,0,0

Mokopane se hengelentoesiaste het verlede Woensdagaand die geleentheid gehad om by ‘n kenner oor die vang van swartbaars te leer toe Darryl Quenton, professionele swartbaarshengelaar en Rapala agent, ‘n slypskool vir The Bow Shop se kliënte kom aanbied het.

to comment you need to login first - Login

Makro Polokwane maak hart oop

25 November 2011 By Jasper Raats
News: Makro Polokwane het Maandag gewys hierdie winkel het ‘n oop hand vir die gemeenskappe waarin hy sake doen toe die winkelbestuur aan die welsynsgaste van vyf media organisasies waaronder Noordelike Nuus geskenkbewyse van R5000 ter welwillendheid geskenk het.
40 0 Comments

Renjaers wys hul staal

14 October 2011 By Jasper Raats
Sport: MOKOPANE - Die hitsmotorjaers van Mokopane het Saterdag teen die manne van Gauteng gewys wat in hulle steek toe hulle op die Bosveld Oval kragte gemeet het.
71 0 Comments

Vroue staan saam teen kanker

30 September 2011 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE - As deel van die KANSA Cuppa inisiatief het die Lephalale KANSA- tak Saterdag ‘n damestee aangebied. Met pragtige gedekte tafels en heerlike gebak het die vroue van Lephalale die kans gehad om saam te kuier.
105 0 Comments

Site Navigation

Written By

Recent Author Articles