Groot boere sports by Hardekool

Date:

03 December 2011

Read:

114 0,0,1,0,0,0,2

LEPHALALE – Hardekool Akademie het verlede Donderdag ‘n Boeresportdag by die skool aangebied. Al die klassies het deelgeneem in kruiwa-stoot, eierresies en ander gunsteling speletjies. Elke klas het ‘n Tema gekry en het ‘n kreet uitgedink wat hulle op die dag vir die ouers en onderwysers laat hoor het. Daar was die oulikste klein Flintstones, besige bye, seerowers, voorttrekkers, ‘cowboys’ asook ‘n spannetjie meerkatte.

to comment you need to login first - Login

Afrikaanse skool vir Marken?

08 December 2011
News: ‘n Rukkie gelede het ‘n klompie ma’s van Marken besluit dat dit tyd is om ‘n Afrikaanse skool op Marken te begin. Almal was dit eens dat die ryery Lephalale toe en terug net te veeleisend, tydrowend en gevaarlik is. Daar is ook huidiglik baie ouers in die omgewing wie se kinders in die komende paar jaar na die “groot” skool toe moet gaan.
60 0 Comments

Mikayla by die huis!

09 February 2012 By Helena Raats
News: LEPHALALE- Dapper klein Mikayla Robbertse wat net voor Kersfees verlede jaar deur ‘n Mosambiekse spoegkobra in haar bed gepik is, is weer terug op eie bodem. Mikayla is Saterdag by die Palm Park Hotel met ope arms en geskenke deur inwoners van Lephalale verwelkom.
106 0 Comments

Gesin verloor alles in brand

20 October 2011 By Marie Hurter
News: LEPHALALE - Die tuiste van Mof en Minnie Venter op hul safariplaas Adansonia anderkant die Tafelkoppe, is Maandagmiddag deur ‘n verwoestende brand uitgewis. Daar is nog geen duidelikheid oor hoe die brand ontstaan het nie, maar volgens ooggetuies was die huis binne 15 minute heeltemal afgebrand.
99 0 Comments

Groot aspirasies vir nuwe Hoërskool

23 September 2011 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE – Ten spyte van "logistieke rompslomp” deur die Departement van Onderwys, sê die nuut-aangestelde hoof van Lephalale Hoërskool, Jasper Louw, is hy baie opgewonde oor die uitdaging wat aan hom gestel is.
183 0 Comments

Nuwe skool betree die 21ste eeu

18 March 2012 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE - Vergeet van swaar tasse rondsleep en handboeke wat wegraak. Lewensgeluk Opvoedkundige Hulpsentrum het aan die begin van 2012 sy deure in Lephalale oopgemaak met die doel om leerders hier toe te rus met die nuuste tegnologie wat tans aan skole beskikbaar is.
60 0 Comments

Site Navigation

Written By

Recent Author Articles