Kammies haal uit en wys!
Date: |
03 December 2011 | Read: |
LEPHALALE – Ouers, oupas, oumas, ooms en tannies het Saterdag ‘n heerlike boeresport/s dag saam met die jongspan van Kammaland Kleuter Akademie gehad ter afsluiting van die skool se akademiese jaar.

