Busbestuurder hol weg na botsing

Date:

08 December 2011

Read:

92 0,0,0,0,0,0,0

LEPHALALE - Twee motorfietsryers is laat Vrydagmiddag beseer toe hulle teen ‘n bus in Walter Sisulu-rylaan gebots het. Die beseerde motorfietsryers is per ambulans na die Marapong privaat hospitaal geneem vanwaar een na ‘n hospitaal in Pretoria oorgeplaas is. Hy was Dinsdagoggend nog in die intensiewe sorgeenheid. Volgens polisiewoordvoerder, Frans Mokoena, het die bestuurder van die bus weggehardloop en kon hy teen druktyd nog nie opgespoor word nie. Die saak word ondersoek. Foto: Armand Pretorius

to comment you need to login first - Login

Voetganger gestamp

11 October 2011
News: LEPHALALE - Rosina Moatse is laat Maandagoggend deur ‘n voertuig in Walter Sisulu Rylaan raakgery. Moatse was besig om die pad oor te steek nadat sy gaan kos koop het by die kafee in die Onverwacht Besigheidsentrum, toe die ongeluk gebeur het.
42 0 Comments

Plaasrowers verkrag en plunder

30 April 2012 By Valerie Cilliers
News: MARKEN - ‘n 41-jarige vrou is Maandagoggend by die Lamave herberg (lodge) naby Marken verkrag. Volgens Lephalale polisiewoordvoerder, Frans Mokoena het drie mans, geklee in die wildsplaas se uniforms, die opstal op die plaas Vlakpan betree en vier werknemers van die herberg, onder wie die vrou, vasgebind en aangehou.
47 0 Comments

Miljoene gebuit

14 October 2011 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE - Meer as R4 miljoen is Maandag in die vroeë oggendure uit Absa Lephalale se kluis gesteel. Daar word vermoed ‘n groep van vier verdagtes het deur die dak toegang tot die bank gekry en die geld uit die kluis verwyder.
114 0 Comments

Motorfietsfees vir oupas en oumas!

10 November 2011
News: MOKOPANE - Die afgelope naweek se Brille & Pille Wiele Fees was ‘n reuse sukses, selfs beter as vorige jare, sê Bennie Venter, een van die organiseerders van die jaarlikse motorfietssaamtrek ten bate van die Piet Potgieter Monument Tehuis.
83 0 Comments

Polisie kort wiele en hande

28 October 2011 By Valerie Cilliers
News: Polisiebeamptes en lede van die gemeenskap se lewens word daagliks in gevaar gestel weens onvoldoende mannekrag en hulpbronne in die polisiemag. Dit is die mening van verskeie polisie beamptes waamee Noordelike Nuus hierdie week gesels het.“Ons het ‘n groot tekort aan mannekrag en ek voel soms moedeloos omdat ons nie effektief hierdie area kan polisieer nie,” sê Ronel Dickenson, Tom Burke se stasiebevelvoerder.
67 0 Comments

Site Navigation

Written By

Valerie Cilliers

Valerie Cilliers is a qualified radio journalist who moved to Lephalale in 2010 where she now lives with her husband, four children and three dogs. She grew up in Durban and studied Communication at the University of the North West. Cilliers is an avid Sharks supporter and loves living in the Bushveld.

Recent Author Articles