Laerskool Kruger Park kring atletiek

Date:

09 February 2012

Read:

34 0,1,0,0,0,0,0

Tydens Saterdag se kring atletiekbyeenkoms by Laerskool Kruger Park het die Krugies hul goed van hul taak gekwyt. Goeie sportseuns en dogters wat hulle is, het die Krugies hulle besoekers met gasvryheid op hul velde ontvang terwyl hulle op die baan en veld vir 'n titaniese stryd gesorg het.

to comment you need to login first - Login

Krugies pak Louis Trichardt

30 April 2012 By Cindy Pretorius
Sport: MOKOPANE- Verlede Donderdag het Laerskool Krugerpark ‘n suskesvolle sportdag aangebied en van die Krugies het baie goed presteer op hul tuis- rugbyvelde en netbalbane teen Laerskool Louis Trichardt.
18 0 Comments

Pottiekaners oefen fluks!

09 February 2012 By Jasper Raats
News: Hoërskool Piet Potgieter se atlete mis nie ‘n enkele geleentheid om hul vaardighede en vernuf vir Interhoër te slyp nie. Hulle het Saterdag in Louis Trichard deelgeneem en neem Vrydag (Vandag) deel teen Nylstroom en Saterdag (more) aan die area byeenkom op Hoërskool Hans Strijdom se velde in Mookgophong. Die skool se top tien atlete sien tans soos volg daaruit: Soretha Kruger o/15, Simoné v Wyk o/17, Kagiso Magongoa o/17, Ashley Coleman o/14, Thabang Posa o/19, Gerald Kekana o/19, Solly Mokwena 0/19, Nita-Marie Nel o/16, Carmen Badenhorst o/19 en James Marais o/19.
39 0 Comments

Loop van Hoop

20 October 2011 By Jasper Raats
News: Die Mokopane Loop van Hoop wat Vrydagaand by Hoërskool Piet Potgieter aangebied is was ‘n reuse sukses. Teen die Noordelike Nuus se druktyd Woensdag kon die organiseerders bevestig dat daar reeds R132 000 in Kansa se rekening inbetaal is, maar het daarop gewys dat daar nog groot bedrae is wat inbetaal moes word. Dit sluit die winste van baie van die kosstalletjies in.
92 0 Comments

Nog R47 000 vir Pippie

18 March 2012 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE - Sowat 450 mense het Saterdag se Noodsangfees ten bate van Isabella Kruger (Pippie) by die Boskroeg in Lephalale bygewoon. Net meer as R47 000 is tydens die geleentheid vir die “Pippie se gesiggie” fonds ingesamel.
102 0 Comments

Site Navigation

Written By

Recent Author Articles