Pottiekaners oefen fluks!

Date:

09 February 2012

Read:

39 0,1,0,0,0,0,0

Hoërskool Piet Potgieter se atlete mis nie ‘n enkele geleentheid om hul vaardighede en vernuf vir Interhoër te slyp nie. Hulle het Saterdag in Louis Trichard deelgeneem en neem Vrydag (Vandag) deel teen Nylstroom en Saterdag (more) aan die area byeenkom op Hoërskool Hans Strijdom se velde in Mookgophong. Die skool se top tien atlete sien tans soos volg daaruit: Soretha Kruger o/15, Simoné v Wyk o/17, Kagiso Magongoa o/17, Ashley Coleman o/14, Thabang Posa o/19, Gerald Kekana o/19, Solly Mokwena 0/19, Nita-Marie Nel o/16, Carmen Badenhorst o/19 en James Marais o/19.

to comment you need to login first - Login

Jong Rassie was Interhoër se beste!

05 March 2012 By Jasper Raats
Sport: Johanè Pistorius van Ellisras Hoërskool het hierdie jaar tydens Interhoër die beker vir die beste veld atleet asook die beste atleet van die dag met haar drie eerste plekke en rekord in diskus dogters o/14 verower.
90 0 Comments

Piet Pot haal uit en wys!

28 October 2011
News: Tydens hul onlangse Lourierfunksie is Hoërskool Piet Potgieter se leerlinge beloon vir hul besondere prestasies die afgelope jaar.
111 0 Comments

Potties se hokkie is bobaas

14 May 2012 By Jasper Raats
News: MOKOPANE- Hoërskool Piet Potgieter se eerste hokkiespan het Saterdag vir ‘n opskudding gesorg toe die Pottiebokkies Hans Strijdom met 9 - 0 geklop het. Die Eerste rugbyspan het ook gewys hulle gaan nie met hul laat mors nie en het ‘n 19 – 17 oorwinning oor die Hansies behaal.
5 0 Comments

Piet Pot gholfers maak skoonskip

30 April 2012 By Cindy Pretorius
Sport: Hoërskool Piet Potgieter se en Ellisras Hoërskool se gholfspanne het verlede Vrydag in Mokopane teen die spanne van Pietersburg Hoërskool en Hoërskool Heuwelkruin kragte gemeet waar Piet Potgieter as wenners vir die dag uit die stryd getree het.
14 0 Comments

Site Navigation

Written By

Recent Author Articles