Kotze vasgetrek


Date:

11 January 2012

Read:

42 0,0,0,0,0,0,0

Print

Johan Kotze (50), die man wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n brutale aanval op sy vervreemde vrou georkestreer het en haar tienerseun koelbloedig doodgeskiet is, is Woensdagoggend in Modimolle in hegtenis geneem.
Kotze het glo in die veld weggekruip en saans in die dorp ingesluip om kos te kry. Baasspeurder Piet Byleveldt het vroeër gesê Kotze skuil waarskynlik naby aan die huis (Modimolle). Een van die drie mans wat medepligtig was in die gruweldade teenoor die vrou is ook Woensdagoggend in Hammanskraal buite Pretoria gearresteer. Die polisie is op soek na nog twee verdagtes en het hul gevra om na vore te kom om te help met die ondersoek.

to comment you need to login first - Login

Muurbalkampioene spook dit uit

24 November 2011 By Jasper Raats
Sport: Mogol Muurbalklub het Dinsdagaand ‘n week van kookwatermuurbal afgesluit met die finale rondtes van die jaarlikse klubkampioenskappe. Lofty Fourie en Lizette Spammer het weer koning gekraai as Mogol se mans en vrouekampioene.
76 0 Comments

Plaasrowers verkrag en plunder

30 April 2012 By Valerie Cilliers
News: MARKEN - ‘n 41-jarige vrou is Maandagoggend by die Lamave herberg (lodge) naby Marken verkrag. Volgens Lephalale polisiewoordvoerder, Frans Mokoena het drie mans, geklee in die wildsplaas se uniforms, die opstal op die plaas Vlakpan betree en vier werknemers van die herberg, onder wie die vrou, vasgebind en aangehou.
47 0 Comments

EHS atlete skitter by Limpopo Atletiek kampioenskappe

13 March 2012 By Valerie Cilliers
Sport: Ellisras Hoërskool se atlete het Saterdag alle verwagtings oortref by die Limpopo Hoërskool Atletiek Kampioenskappe in Polokwane. Johanè Pistorius is aangewys as die beste hoërskool atleet in Limpopo en beste atlteet vir die dag. Sy verbeter die diskusrekord tot 34.94m. Wat die prestasie so uitsonderlik maak, is dat sy as o/14 dogter in die o/15 afdeling deelgeneem het. Sy behaal ook eerste plekke in spiesgooi en gewigstoot.
37 0 Comments

Kerk amokmakers Maandag weer in hof

05 December 2011
News: MOKOPANE - Die gemeenskap van Mokopane was geskok om hierdie week te hoor drie ver­meen­de ver­regses wou dalk hul Hervormde en NG kerke tydens eredienste opblaas.
91 0 Comments

Isabella steeds kritiek

20 January 2012 By Valerie Cilliers
News: Isabella Kruger of Pippie, soos die twee-jarige dogtertjie bekend is aan haar familie en vriende, veg steeds dapper waar sy sedert die begin van Januarie in die Garden City Hospitaal in Brixton vir derde graadse brandwonde oor 80% van haar lyfie behandel word.
709 1 Comments

Site Navigation