Cartoon - Pothole paradise...

Date:

12 January 2012

Read:

38 0,0,0,0,0,0,0

Cartoon

to comment you need to login first - Login

Pippie konsert - reuse sukses!

20 February 2012
News: Saterdagaand het Bobby en Karlien van Jaarsveld, Karen Ferreira en Arno Jordaan by die Mogolsaal vir sowat 1 500 konsertgangers 'n mini-skouspel gelewer. Die konsert was 'n reuse sukses en ons sal in die week se Noordelike Nuus 'n volle verslag lewer. Hier is die aand in fotos...
443 0 Comments

Onderwys stuur op ramp af

20 February 2012 By Jasper Raats
News: Meer as 80% van skole in Limpopo het nog geen geld van die Provinsiale departement van onderwys ontvang nie. Faan Visagie, provinsiale bestuurder van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) in Limpopo, het hierdie week aan Noordelike Nuus gesĂȘ daar is skole in die Waterberg Distrik wat nie hulle elektriesiteit en water kan betaal nie.
24 0 Comments

Site Navigation