Gys jaag saam met die beste

Gys Grieshaber in aksie.

Date:

12 January 2012

Read:

60 0,0,0,0,0,0,0

Print

Lephalale se Gys Grieshaber van Grieshaber prokureurs en eiendomsagente het kort voor die Kersgety sy beste tyd nog in die Roof of Africa tydren in Lesotho behaal. Op sy KTM het Gys sy staal gewys teen van die wêreld se beste ‘extreme enduro’-jaers en ‘n silwer medalje verwerf. Die Roof of Africa word as een van die hoogtepunte op die wêreld tydren kalender beskou. Jaers van regoor die wêreld aspireer om te kan sê hulle het aan hierdie ren deelgeneem en die wat deelneem, hoop on te kan sê hulle het klaargemaak.
Hierdie jaar het 240 jaers deelgeneem, 53 Goue medaljes is toegeken, 65 silwer en 82 brons. Gys was 27ste onder die silwermedaljewenners. Graham Jarvis het die tydren gewen, met Chris Birch tweede en die Suid-Afrikaner, Jade Gutzeit, derde.

to comment you need to login first - Login

EHS atlete skitter by Limpopo Atletiek kampioenskappe

13 March 2012 By Valerie Cilliers
Sport: Ellisras Hoërskool se atlete het Saterdag alle verwagtings oortref by die Limpopo Hoërskool Atletiek Kampioenskappe in Polokwane. Johanè Pistorius is aangewys as die beste hoërskool atleet in Limpopo en beste atlteet vir die dag. Sy verbeter die diskusrekord tot 34.94m. Wat die prestasie so uitsonderlik maak, is dat sy as o/14 dogter in die o/15 afdeling deelgeneem het. Sy behaal ook eerste plekke in spiesgooi en gewigstoot.
37 0 Comments

Jong Rassie was Interhoër se beste!

05 March 2012 By Jasper Raats
Sport: Johanè Pistorius van Ellisras Hoërskool het hierdie jaar tydens Interhoër die beker vir die beste veld atleet asook die beste atleet van die dag met haar drie eerste plekke en rekord in diskus dogters o/14 verower.
90 0 Comments

New airport for Lephalale on the cards

27 January 2012
News: LEPHALALE - With an increasing number of tourists visiting the Waterberg and the potential growth of Lephalale as a major economic hub in the province, the provincial department of transport announced that it will conduct a feasibility study to determine whether there is a need for a commercial airport in Lephalale.
156 0 Comments

Site Navigation

Written By

Recent Author Articles