Karate klub presteer...

Date:

14 December 2011

Read:

132 1,0,0,0,1,2,0

Die Mogol Shukokai Karate klub se jong karate entoe-siaste is onlangs beloon vir ‘n jaar se harde werk. Hulle is (voor van links) Michaela Rozyn, Kiara Verwey. Agter: Pietie Vogel, Mervin Gouws, Karim Daramy en Steven Verwey. Michaela en Kiara deel hierie jaar die Victrix Lodorum en Steven Verwey is die Victor Lodorum vir 2011.

to comment you need to login first - Login

Bekers by dosyne vir EHS

28 October 2011
News: LEPHALALE – Ellisras Hoërskool se lourierfunksie het ‘n nuwe baadjie aan en was verlede Donderdagaand goed ontvang. Slegs die matrieks ontvang van nou af aan die einde van die jaar al hulle toekennings vir sport, kultuur en akademie. Die Graad 8 – 11 leerders ontvang toekennings vir sport en kultuur sodat hulle vierde kwartaalpunte ook in ag geneem kan word vir ‘n bykomende lourierfunksie wat in Januarie 2012 sal plaasvind.
204 0 Comments

Hokkiespelers terug uit Nederland

20 October 2011
Sport: Terwyl ‘n onlangse skolerugby toer na Europa ouers en spelers tot die uiterstes beproef het, was die Mogol hokkietoer na Nederland ‘n reuse sukses.
69 0 Comments

15-jarige wen Limpopo toernooi

17 February 2012 By Jasper Raats
Sport: Die 15-jarige Cameron Mesmith van Mokopane het stof in die ou-manne se oë geskop toe hy onlangs die Limpopo Closed amateur gholftoernooi gewen het. Cameron is nog altyd lief vir gholf, maar sy spel het drasties begin verbeter toe hy verlede jaar afrigting van TJ Bekker van Gapps Golf Academy begin ontvang het. Sy voorgee het in minder as ‘n jaar van 16 na 0 verbeter.
66 0 Comments

Muurbalkampioene spook dit uit

24 November 2011 By Jasper Raats
Sport: Mogol Muurbalklub het Dinsdagaand ‘n week van kookwatermuurbal afgesluit met die finale rondtes van die jaarlikse klubkampioenskappe. Lofty Fourie en Lizette Spammer het weer koning gekraai as Mogol se mans en vrouekampioene.
76 0 Comments

EHS matrieks maak opslae

12 January 2012
News: LEPHALALE - Groot feeste oor suksesvolle uitslae het Woensdagaand 4 Januarie 2012 al begin en is Donderdag by EHS voortgesit toe die wonderlike nuus met mede matrieks en onderwysers gedeel is! Inderdaad het Aristoteles eeue gelede waar gepraat : Die wortels van opvoeding is bitter, maar die vrugte is soet!
82 0 Comments

Site Navigation