Karlien van Jaarsveld sing Adele se 'Someone like you'

Date:

20 February 2012

Read:

272 0,0,0,0,0,0,2

Tydens Pippie se konsert in Lephalale het Karlien van Jaarsveld gewys waarom haar ster so vinnig helder skyn - kyk na hierdie 'clip' van die Britse Adele se liedjie "Someone like you."

to comment you need to login first - Login

Pienk vir Pippie!

27 January 2012 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE - Die nuus oor die twee-jarige Isabella (Pippie) Kruger van Lephalale wat op Oujaarsaand erg verbrand het toe ‘n bottel vuuraansteekmiddel naby haar ontplof het, het mense landswyd aan die bid. Ter ondersteuning van klein Pippie het duisende weldoeners onderneem om vandag (Vrydag) pienk te dra.
1093 0 Comments

Nog R47 000 vir Pippie

18 March 2012 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE - Sowat 450 mense het Saterdag se Noodsangfees ten bate van Isabella Kruger (Pippie) by die Boskroeg in Lephalale bygewoon. Net meer as R47 000 is tydens die geleentheid vir die “Pippie se gesiggie” fonds ingesamel.
102 0 Comments

Isabella steeds kritiek

20 January 2012 By Valerie Cilliers
News: Isabella Kruger of Pippie, soos die twee-jarige dogtertjie bekend is aan haar familie en vriende, veg steeds dapper waar sy sedert die begin van Januarie in die Garden City Hospitaal in Brixton vir derde graadse brandwonde oor 80% van haar lyfie behandel word.
709 1 Comments

Vroue staan saam teen kanker

30 September 2011 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE - As deel van die KANSA Cuppa inisiatief het die Lephalale KANSA- tak Saterdag ‘n damestee aangebied. Met pragtige gedekte tafels en heerlike gebak het die vroue van Lephalale die kans gehad om saam te kuier.
105 0 Comments

Site Navigation

Written By

Recent Author Articles