Sakekamer soek jou ou foto’s

Date:

22 February 2013

Read:

76 0,0,0,0,0,0,0

Die Mokopane sakekamer vier hierdie jaar sy 90ste bestaansjaar. Die Sakekamer wil graag tydens sy dinee ‘n skyfievertoning aanbied waarin lede en gaste kan sien hoe die dorp oor die afgelope 90 jaar verander het. Enigiemand wat ou foto’s van besighede en landmerke het wat by so ‘n vertoning gewys kan word, word versoek om dit asseblief aan te stuur na mokopane.bti@mweb.co.za

to comment you need to login first - Login

Duidelikheid oor grondwaardes

17 January 2013 By NoordNuus reporter
News: Die Mokopane Sakekamer het die jaar vroeg begin met ‘n bestuursvergadering op 14 Januarie en versoek dat almal sal saamwerk: besigheid, munisipaliteit, landbou en die myne tot voordeel van die dorp.
135 0 Comments

Sakekamer vier sy 90ste bestaansjaar

06 June 2013
News: Die Mokopane Sakekamer het verlede Vrydagaand sy 90ste bestaans-jaar tydens ‘n spogdinee gevier. Die sakekamer het ook sy jaarlikse toekennings aan ondernemings wat presteer toegeken. Die geleentheid met die tema Van Toeka tot Nou, is by die Oasis hotel gehou.
144 0 Comments

Dwelmprojek vir skole geloods

15 March 2013
News: ‘n Dwelm-bewustheidsveldtog gaan binnekort geloods word om dwelmgebruikers in skole vas te vat en die leerders ook op die gevare daarvan te wys. Die dwelmprojek is vandeesweek tydens die Mokopane Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) se vergadering bespreek.
293 0 Comments

Straatname - raadslid maak self plan

17 January 2014
News: In meeste dorpe hoop raadslede dat daar dalk eendag ‘n straat na hulle vernoem sal word, maar in Mokopane doen DA-raadslid, Korny Dekker, sy bes om net die bestaande name by die dorp se strate aan te bring.
60 0 Comments

Site Navigation

Written By

Recent Author Articles