Beste swemmers in die Bosveld!

Date:

24 November 2011

Read:

67 0,0,1,0,0,0,0

Ellisras Hoërskool en Hoërskool Piet Potgieter se swemuitblinkers het op 19 November in Polokwane aan die Limpopo swemkampioen-skappe gaan deelneem. Van Lephalale het Charl Louw het ‘n eerste plek vir seuns o/13 behaal, Jacques Louw was eerste in die mans ope, Marné Wolstenholm was tweede vir dogters o/17 en Nadia Louw het ‘n derde plek behaal in die dogters o/17 afdeling. Uit Mokopane het Anel de Vos tweede gekom in die dogters o/15, Gideon van der Walt ook tweede en Johan van der Walt derde in die seuns o/19 gala.

to comment you need to login first - Login

Renjaers wys hul staal

14 October 2011 By Jasper Raats
Sport: MOKOPANE - Die hitsmotorjaers van Mokopane het Saterdag teen die manne van Gauteng gewys wat in hulle steek toe hulle op die Bosveld Oval kragte gemeet het.
72 0 Comments

EHS atlete skitter by Limpopo Atletiek kampioenskappe

13 March 2012 By Valerie Cilliers
Sport: Ellisras Hoërskool se atlete het Saterdag alle verwagtings oortref by die Limpopo Hoërskool Atletiek Kampioenskappe in Polokwane. Johanè Pistorius is aangewys as die beste hoërskool atleet in Limpopo en beste atlteet vir die dag. Sy verbeter die diskusrekord tot 34.94m. Wat die prestasie so uitsonderlik maak, is dat sy as o/14 dogter in die o/15 afdeling deelgeneem het. Sy behaal ook eerste plekke in spiesgooi en gewigstoot.
37 0 Comments

Jong Rassie was Interhoër se beste!

05 March 2012 By Jasper Raats
Sport: Johanè Pistorius van Ellisras Hoërskool het hierdie jaar tydens Interhoër die beker vir die beste veld atleet asook die beste atleet van die dag met haar drie eerste plekke en rekord in diskus dogters o/14 verower.
90 0 Comments

Site Navigation