Danseresse skitter by kampioenskappe
Date: |
24 November 2011 | Read: |
MOKOPANE - Twee Studente van Z’s Dance Studio het nou onlangs aan die SA D.A.N.C.E International kampioenskappe se finale rondte deelgeneem en het baie goed gevaar. Hulle het albei vir hulle danse ‘n ‘Hoë’ silwer Medalje ontvang. Charné Visser het Hip hop/Funk gedans en Monique Smit het Disco gedans.

