Muurbalkampioene spook dit uit
Lofty Fourie en Brian Holdsworth het mekaar die stryd aangesê vir die titel van klubkampioen. Lofty het weer die titel ingepalm
Date:
24 November 2011
Read:
In die mansafdeling was Brian Holdsworth in die tweede plek met Johan Henning, derde. Amanda Pretorius was tweede onder die vroue en Ria Botha, derde.
Tydens die prysuitdeling het Fourie, ook die klub se voorsitter, gesê spelers moet hulle gereed hou vir ‘n lekker vriendelike toernooi teen die spelers van Mokopane en Modimolle vroeg volgende jaar. Daar word ook interressante slypskole en praatjies vir Mogol Muurbal beplan in 2012!


