Richie se duiwe vlieg hoog!

Date:

24 November 2011

Read:

86 0,0,0,0,0,0,0

LEPHALALE - Die Duiwe wedvlug seisoen 2011 is pas agter die rug, en die Ellisras duiwe entoesiaste het gewys dat hul nie hoef terug te staan nie. Die Noordelike Resiesduif Unie het onlangs hul prysuitdeling by die Loskop Valley Lodge in Groblersdal gehou en daar is ons eie Richie Pieterse gekroon as die unie punte kampioen. In sy jaarverslag het NRU voorsitter Eben Erasmus vir Pieterse asook al die Mogolklublede geluk gewens en genoem dat daar vroeg in die seisoen opgelet is dat die duiwe boere baie ernstig begin raak oor hul duiwe se gesondheid en fiksheid.

to comment you need to login first - Login

In diens van land en omgewing

20 October 2011 By Marie Hurter
News: Estefan Pieterse, ‘n graad 8 leerder by Ellisras Hoërskool, het reeds Limpopo kleure in Landsdiens en is gedurende Oktober tydens die Nasionale Landsdienskamp, gekies as die Junior Nasionale leier (Gr 8 – 9).
39 0 Comments

Lephalale verloor ‘n geliefde seun

30 April 2012 By Jasper Raats
News: LEPHALALE - Inwoners van Lephalale het Vrydag met groot hartseer afkeid geneem van bekende sakeman van die dorp, Stephan Hattingh, waar hy uit die NG Kerk Wes in Onverwacht begrawe is. Hattingh is verlede Dindsdagaand op pad van Thabazimbi na Lephalale in ‘n motorongeluk oorlede.
30 0 Comments

‘n Vakansie om te onthou

28 October 2011
News: Verskeie inwoners en besighede in en rondom Lephalale het hulle harte wyd oopgemaak vir ‘n groep van 10 meisies van die Abraham Kriel kinderhuis in Modimolle. Twee gesinne van die kinders see toe geneem vir die vakansie. Die uitreik is ‘n inisiatief van die N.G gemeente Ellisras-Wes en aangesien huis Matopie die afgelope 10 jaar nie by die see was nie, het kindervriende Ferdi en Debbie Breedt en André en Nelanie Burger aangebied om die kinders see toe te vergesel. Koos en Hannetjie Nel van die N.G. gemeente in Koedoeskop het ook besluit om die lang pad saam met hulle aan te durf.
84 0 Comments

Afrikaanse skool vir Marken?

08 December 2011
News: ‘n Rukkie gelede het ‘n klompie ma’s van Marken besluit dat dit tyd is om ‘n Afrikaanse skool op Marken te begin. Almal was dit eens dat die ryery Lephalale toe en terug net te veeleisend, tydrowend en gevaarlik is. Daar is ook huidiglik baie ouers in die omgewing wie se kinders in die komende paar jaar na die “groot” skool toe moet gaan.
60 0 Comments

Mikayla by die huis!

09 February 2012 By Helena Raats
News: LEPHALALE- Dapper klein Mikayla Robbertse wat net voor Kersfees verlede jaar deur ‘n Mosambiekse spoegkobra in haar bed gepik is, is weer terug op eie bodem. Mikayla is Saterdag by die Palm Park Hotel met ope arms en geskenke deur inwoners van Lephalale verwelkom.
107 0 Comments

Site Navigation