Bossie tennis

Date:

28 October 2011

Read:

73 1,0,0,0,1,0,0

In ‘n rondomtalie tennis toernooi wat Dinsdag middag in bloedige hitte by Laerskool Bosveld Primary gespeel is het die skool se tennis sterre gewys wat in hulle steek. Julia Jacobs (regs) het haar wedstryd teen Sené Geldenhuys met twee stelle gewen.

to comment you need to login first - Login

Potties se hokkie is bobaas

14 May 2012 By Jasper Raats
News: MOKOPANE- Hoërskool Piet Potgieter se eerste hokkiespan het Saterdag vir ‘n opskudding gesorg toe die Pottiebokkies Hans Strijdom met 9 - 0 geklop het. Die Eerste rugbyspan het ook gewys hulle gaan nie met hul laat mors nie en het ‘n 19 – 17 oorwinning oor die Hansies behaal.
5 0 Comments

Renjaers wys hul staal

14 October 2011 By Jasper Raats
Sport: MOKOPANE - Die hitsmotorjaers van Mokopane het Saterdag teen die manne van Gauteng gewys wat in hulle steek toe hulle op die Bosveld Oval kragte gemeet het.
72 0 Comments

Groot aspirasies vir nuwe Hoërskool

23 September 2011 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE – Ten spyte van "logistieke rompslomp” deur die Departement van Onderwys, sê die nuut-aangestelde hoof van Lephalale Hoërskool, Jasper Louw, is hy baie opgewonde oor die uitdaging wat aan hom gestel is.
184 0 Comments

Swartwater vier Fees!

18 March 2012 By Anlea de Bruin
News: Verlede Saterdag was dit tyd vir die Swartwater Tassiefees (voorheen bekend as Swartwater Skouspel)! Die dag het afgeskop met kunstenaars wat van vroeg af al begin optree het. Daar was ook verskeie stalletjies, heerlike eetgoed, kindervermaak en kompetisies.
45 0 Comments

Site Navigation