Bossies wys hul staal
Date: |
28 October 2011 | Read: |
Laerskool Bosveld Leerder, Schalk Erasmus (links) is gekies vir die Standerd Bank provinsiale A-span vir laerskole krieket. Sy spanmaat Hengert de Villiers is gekies vir die Koraalstreekspan. Albei spelers sal gedurende die Desember vakansie saam met hulle onderskeie spanne toer.

